Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boogjagter
boogjagter [boodskap #143326] So, 01 Oktober 2023 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boogjagter
Afbreking: boog•jag•ter
Samestelling: boog + jagter


Selfstandige naamwoord: boogjagter
Meervoud: boogjagters
Verkleinwoord: boogjagtertjie
Meervoud van verkleining: boogjagtertjies

Betekenis:
• Iemand wat met 'n pyl en 'n boog jag.

Gebruik:
• Die boogjagter bekruip 'n bok.

Vertaling:
Engels: bow hunter
Nederlands: boogjachter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kindsbeen
Volgende onderwerp: skopvoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:09:12 MGT 2024