Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » niewinsgewend
niewinsgewend [boodskap #143318] Sa, 30 September 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
niewinsgewend
Afbreking: nie•wins•ge•wend
Samestelling: nie + winsgewend


Byvoeglike naamwoord: niewinsgewend
Attributief: niewinsgewende

Betekenis:
• Wat nie 'n wins maak, of daarop uit is om 'n wins te maak nie.

Gebruik:
• Die Rooikruis is 'n niewinsgewende organisasie.
• Gemeenskapsorganisasies is meestal niewinsgewend en die geld wat hulle insamel word gewoonlik in die gemeenskap teruggeploeg.

Wisselvorm:
• nie-winsgewend

Vertaling:
Engels: non-profit
Nederlands: non-profit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvoed
Volgende onderwerp: winsbejag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:44:45 MGT 2024