Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweebenig
tweebenig [boodskap #143313] Sa, 30 September 2023 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweebenig
Afbreking: twee•be•nig
Samestelling: twee + benig


Byvoeglike naamwoord: tweebenig
Attributief: tweebenige

Betekenis:
• Met twee bene.

Gebruik:
• Mense, voëls en dinosourusse is tweebenig.

Sinoniem:
• tweevoetig

Verwant:
• vierpotig

Vertaling:
Engels: bipedal, two-legged
Nederlands: tweebenig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierpotig
Volgende onderwerp: eienaarskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:17:04 MGT 2024