Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierpotig
vierpotig [boodskap #143312] Sa, 30 September 2023 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierpotig
Afbreking: vier•po•tig
Samestelling: vier + potig


Byvoeglike naamwoord: vierpotig
Attributief: vierpotige

Betekenis:
• Met vier pote.

Gebruik:
• Baie mense met troeteldiere weet nie regtig hoe om na hul vierpotige vriende om te sien nie.

Sinoniem:
• vierbenig
• viervoetig

Verwant:
• tweebenig

Vertaling:
Engels: four-legged, four-footed
Nederlands: vierpotig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slakkepas
Volgende onderwerp: tweebenig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:41:07 MGT 2024