Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slakkepas
slakkepas [boodskap #143311] Sa, 30 September 2023 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slakkepas
Afbreking: slak•ke•pas
Samestelling: slakke + pas


Selfstandige naamwoord: slakkepas
Meervoud:

Betekenis:
• Baie stadig. Die pas waarteen 'n slak beweeg.

Gebruik:
• Die staatsamptenare werk soos gewoonlik teen 'n slakkepas.

Sinoniem:
• drentelpas
• slakkegang
• sleepvoet

Vertaling:
Engels: snail's pace
Nederlands: slakkengang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofdoel
Volgende onderwerp: vierpotig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:39:54 MGT 2024