Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofdoel
hoofdoel [boodskap #143310] Vr, 29 September 2023 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofdoel
Afbreking: hoof•doel
Samestelling: hoof + doel


Selfstandige naamwoord: hoofdoel
Meervoud: hoofdoele

Betekenis:
• Die belangrikste doel of oogmerk wat 'n mens wil bereik.

Gebruik:
• Die hoofdoel van die publikasie is om mense in te lig en op hoogte te hou wan wat in die wêreld aangaan.

Afgelei:
• hoofdoelstelling
• hoofdoelwit

Vertaling:
Engels: prime directive, chief aim, main target
Nederlands: hoofddoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rassisties
Volgende onderwerp: slakkepas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:36:35 MGT 2024