Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyandigheid
vyandigheid [boodskap #143308] Vr, 29 September 2023 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyandigheid
Afbreking: vy•an•dig•heid
Samestelling: vyandig + -heid


Selfstandige naamwoord: vyandigheid
Meervoud: vyandighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van vyandig wees.

Gebruik:
• Politici se opruiende en bevooroordeelde opmerkings vuur vyandigheid en rasseverdeling aan.

Sinoniem:
• aggressiwiteit
• agressie
• animositeit
• antagonisme
• konflik
• teenkanting
• teensin
• veglus
• veglustigheid
• verdeeldheid
• wrewel
• wrok

Vertaling:
Engels: hostility
Nederlands: vijandigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvatting
Volgende onderwerp: rassisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:32:34 MGT 2024