Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvatting
opvatting [boodskap #143307] Vr, 29 September 2023 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvatting
Afbreking: op•vat•ting


Selfstandige naamwoord: opvatting
Meervoud: opvattinge, opvattings
Verkleinwoord: opvattinkie
Meervoud van verkleining: opvattinkies

Betekenis:
• 'n Siening of opinie oor iets.

Gebruik:
• In teenstelling met die algemene opvatting is 'n mens nooit te oud om 'n nuwe taal aan te leer nie.

Sinoniem:
• aanname
• denkbeeld
• denkwyse
• beskouing
• dunk
• idee
• ideologie
• interpretasie
• mening
• opinie
• oordeel
• oortuiging
• siening
• sienswyse
• standpunt

Afgelei:
• lewensopvatting
• misopvatting
• staatsopvatting

Vertaling:
Engels: view, concept, opinion, idea
Nederlands: opvatting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wanopvatting
Volgende onderwerp: vyandigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:37:19 MGT 2024