Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondbesitter
grondbesitter [boodskap #143297] Do, 28 September 2023 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondbesitter
Afbreking: grond•be•sit•ter
Samestelling: grond + besitter


Selfstandige naamwoord: grondbesitter
Meervoud: grondbesitters
Verkleinwoord: grondbesittertjie
Meervoud van verkleining: grondbesittertjies

Betekenis:
• Iemand wat grond besit.

Gebruik:
• Die staat is die grootste grondbesitter in die land, tog wil hulle alle grond nasionaliseer sodat daar geen private grondbesitters meer is nie.

Sinoniem:
• grondeienaar
• landheer

Vertaling:
Engels: landowner, landlord
Nederlands: grondbezitter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortelloos
Volgende onderwerp: aanspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:19:36 MGT 2024