Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iterasie
iterasie [boodskap #143290] Wo, 27 September 2023 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
iterasie
Afbreking: i•te•ra•sie


Selfstandige naamwoord: iterasie
Meervoud: iterasies

Betekenis:
• 'n Herhaling.

Gebruik:
• "Die water drup, drup uit die kraan" is 'n voorbeeld van iterasie.

Sinoniem:
• herhaling
• repetisie

Afgelei:
• iterasiemetode

Vertaling:
Engels: iteration
Nederlands: iteratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teuelloos
Volgende onderwerp: xiloteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:07:44 MGT 2024