Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » songololo
songololo [boodskap #143288] Wo, 27 September 2023 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
songololo
Afbreking: son•go•lo•lo


Selfstandige naamwoord: songololo
Meervoud: songolos

Betekenis:
• 'n Duisendpoot.

Gebruik:
• As 'n songololo skrik, rol hy in 'n bondeltjie op.

Wisselvorm:
• songolôlo
• sjongolôlo

Vertaling:
Engels: millipede
Nederlands: miljoenpoot

Nota:
• Van Nguni, "ukusonga", "om op te rol, of op te vou".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebral
Volgende onderwerp: teuelloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:49:11 MGT 2024