Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebral
gebral [boodskap #143287] Wo, 27 September 2023 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebral
Afbreking: ge•bral
Samestelling: ge- + bral


Selfstandige naamwoord: gebral
Meervoud:

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Aanhoudende spoggery.

Gebruik:
• Die dronk man se gebral staan my nie aan nie.

Sinoniem:
• grootpratery
• pronkery
• spoggery

Vertaling:
Engels: boasting, bragging, tall talk, bravado
Nederlands: gebral

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duimmuis
Volgende onderwerp: songololo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:11:46 MGT 2024