Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bo-kleed
bo-kleed [boodskap #143285] Di, 26 September 2023 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bo-kleed
Afbreking: bo•kleed
Samestelling: bo + kleed


Selfstandige naamwoord: bo-kleed
Meervoud: bo-kleede
Verkleinwoord: bo-kleedjie
Meervoud van verkleining: bo-kleedjies

Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat bo-oor ander klere gedra word, soos 'n baadjie, trui, mantel, toga, ens.

Gebruik:
• In die Bybelse tye het mense meestal net 'n onderkleed, 'n bo-kleed en een of ander vorm van 'n hoofbedekking gedra.

Wisselvorm:
• bokleed (verouderd)

Antoniem:
• onderkleed

Vertaling:
Engels: overdress
Nederlands: bovenkleed

Nota:
• Bo-kleed verwys nie na klere vir die bolyf nie, maar eerder na 'n soort oorkleed.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderkleed
Volgende onderwerp: duimmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:17:59 MGT 2024