Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erfporsie
erfporsie [boodskap #143281] Di, 26 September 2023 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erfporsie
Afbreking: erf•por•sie
Samestelling: erf + porsie


Selfstandige naamwoord: erfporsie
Meervoud: erfporsies
Verkleinwoord: erfporsietjie
Meervoud van verkleining: erfporsietjies

Betekenis:
• Die gedeelte van 'n erflating wat iemand ontvang.

Gebruik:
• Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees. [Matteus 5:5]

Sinoniem:
• erfdeel
• vermaking

Vertaling:
Engels: bequest, inheritance
Nederlands: erfportie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbruikbaar
Volgende onderwerp: bespot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:35:20 MGT 2024