Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterwang
regterwang [boodskap #143278] Di, 26 September 2023 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterwang
Afbreking: reg•ter•wang
Samestelling: regter + wang


Selfstandige naamwoord: regterwang
Meervoud: regterwange
Verkleinwoord: regterwangetjie
Meervoud van verkleining: regterwangetjies

Betekenis:
• Die wang aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).

Gebruik:
• As mense jou op jou regterwang klap, draai vir hulle ook jou ander wang. [Matteus 5:39]

Vertaling:
Engels: right cheek
Nederlands: rechterwang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerwang
Volgende onderwerp: uitklim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:22:59 MGT 2024