Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerwang
linkerwang [boodskap #143277] Di, 26 September 2023 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerwang
Afbreking: lin•ker•wang
Samestelling: linker + wang


Selfstandige naamwoord: linkerwang
Meervoud: linkerwange
Verkleinwoord: linkerwangetjie
Meervoud van verkleining: linkerwangetjies

Betekenis:
• Die wang aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Sy klap hom met 'n oop hand op sy linkerwang.

Vertaling:
Engels: left cheek
Nederlands: linkerwang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkeroog
Volgende onderwerp: regterwang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:19:18 MGT 2024