Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkeroog
linkeroog [boodskap #143276] Di, 26 September 2023 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkeroog
Afbreking: lin•ker•oog
Samestelling: linker + oog


Selfstandige naamwoord: linkeroog
Meervoud: linkeroë
Verkleinwoord: linkerogie
Meervoud van verkleining: linkerogies

Betekenis:
• Die oog aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die man dra 'n oogklap op sy linkeroog.

Vertaling:
Engels: left eye
Nederlands: linkeroog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regteroog
Volgende onderwerp: linkerwang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:28:55 MGT 2024