Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regteroog
regteroog [boodskap #143275] Di, 26 September 2023 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regteroog
Afbreking: reg•ter•oog
Samestelling: regter + oog


Selfstandige naamwoord: regteroog
Meervoud: regteroë
Verkleinwoord: regterogie
Meervoud van verkleining: regterogies

Betekenis:
• Die oog aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).

Gebruik:
• En as jou regteroog jou laat struikel, pluk dit liewer uit en gooi dit weg van jou af. [Matteus 5:29]

Vertaling:
Engels: right eye
Nederlands: rechteroog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plettertoets
Volgende onderwerp: linkeroog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:52:41 MGT 2024