Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oondbak
oondbak [boodskap #143271] Ma, 25 September 2023 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oondbak
Afbreking: oond•bak
Samestelling: oond + bak


Selfstandige naamwoord: oondbak
Meervoud: oondbakke
Verkleinwoord: oondbakkie
Meervoud van verkleining: oondbakkies

Betekenis:
• 'n Oondvaste bak; bak waarin kos in 'n oond gaargemaak word.

Gebruik:
• Plaas die gereg in 'n oondbak en bak vir 20 minute op 180°C.

Vertaling:
Engels: oven bowl
Nederlands: ovenschaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teksverklaring
Volgende onderwerp: manspersoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:08:52 MGT 2024