Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teksverklaring
teksverklaring [boodskap #143270] Ma, 25 September 2023 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teksverklaring
Afbreking: teks•ver•kla•ring
Samestelling: teks + verklaring


Selfstandige naamwoord: teksverklaring
Meervoud: teksverklarings

Betekenis:
• Die uitleg van 'n teks (veral van die Bybel).

Gebruik:
Teksverklaring probeer om die oorspronklike bedoeling van 'n teks te bepaal en hoe dit deur die eerste lesers daarvan verstaan is.

Sinoniem:
• bybelverklaring
• eksegese
• skrifverklaring
• teksuitleg

Vertaling:
Engels: exegesis
Nederlands: tekstverklaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkervoet
Volgende onderwerp: oondbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:42:35 MGT 2024