Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkervoet
linkervoet [boodskap #143269] Ma, 25 September 2023 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkervoet
Afbreking: lin•ker•voet
Samestelling: linker + voet


Selfstandige naamwoord: linkervoet
Meervoud: linkervoete
Verkleinwoord: linkervoetjie
Meervoud van verkleining: linkervoetjies

Betekenis:
• Die voet aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Sy ma sien toe dat hy sy linkervoet se skoen aan die regtervoet het en andersom.

Antoniem:
• linkervoet

Hiperoniem:
• ledemaat

Vertaling:
Engels: left foot
Nederlands: linkervoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regtervoet
Volgende onderwerp: teksverklaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:11:09 MGT 2024