Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ribbekas
ribbekas [boodskap #143267] Ma, 25 September 2023 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ribbekas van 'n mens.
Die ribbekas van 'n mens.
ribbekas
Afbreking: rib•bek•as
Samestelling: ribbe + kas


Selfstandige naamwoord: ribbekas
Meervoud: ribbekaste
Verkleinwoord: ribbekassie
Meervoud van verkleining: ribbekassies

Betekenis:
• Die geraamte van die bors.

Gebruik:
• Die ribbekas omsluit en beskerm die hart en longe.

Sinoniem:
• borsholte
• borskas
• toraks

Vertaling:
Engels: rib cage, thorax
Nederlands: ribbenkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huidmondjie
Volgende onderwerp: regtervoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 02:27:14 MGT 2024