Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medebeskuldigde
medebeskuldigde [boodskap #143263] Ma, 25 September 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medebeskuldigde
Afbreking: me•de•be•skul•dig•de
Samestelling: mede + beskuldigde


Selfstandige naamwoord: medebeskuldigde
Meervoud: medebeskuldigdes

Betekenis:
• Iemand wat saam met iemand anders beskuldig/verdink word.

Gebruik:
• 'n Derde medebeskuldigde het skuld ontken op die aanklagte en sy saak is van die ander drie geskei.

Sinoniem:
• medeverdagte

Vertaling:
Engels: co-accused, co-defendant
Nederlands: medebeschuldigde, medeverdachte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisroof
Volgende onderwerp: ongemak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:08:35 MGT 2024