Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Thailand
Thailand [boodskap #143252] So, 24 September 2023 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Thailand.
Kaart van Thailand.
Die vlag van Thailand.
Die vlag van Thailand.
Thailand
Afbreking: Thai•land


Pleknaam: Thailand

Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Asië, amptelik die Koninkryk Thailand.

Gebruik:
Thailand se hoofstad en grootste stad is Bangkok.

Sinoniem:
• Siam

Afgelei:
• Thai (taal)
• Thailander
• Thailandse

Vertaling:
Engels: Thailand
Nederlands: Thailand

Nota:
• Die woord "Thai" beteken "vry" in die Thaise taal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maleisië
Volgende onderwerp: humanitêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:33:36 MGT 2024