Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Maleisië
Maleisië [boodskap #143251] So, 24 September 2023 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Maleisië.
'n Kaart van Maleisië.
Maleisië se vlag.
Maleisië se vlag.
Maleisië
Afbreking: Ma•lei•si•ë


Pleknaam: Maleisië

Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Asië.

Gebruik:
Maleisië bestaan uit twee afsonderlike dele, Wes-Maleisië en Oos-Maleisië, wat deur die Suid-Sjinese See geskei word.

Verwant:
• Maleisiër
• Maleisies

Vertaling:
Engels: Malaysia
Nederlands: Maleisië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Singapoer
Volgende onderwerp: Thailand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:45:58 MGT 2024