Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Singapoer
Singapoer [boodskap #143250] So, 24 September 2023 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Singapoer.
Kaart van Singapoer.
Die vlag van Singapoer.
Die vlag van Singapoer.
Singapoer
Afbreking: Sin•ga•poer


Pleknaam: Singapoer

Betekenis:
• Die kleinste land in Suidoos-Asië, of dié land se grootste eiland.

Gebruik:
• Die land Singapoer is 'n eiland- en stadstaat wat behalwe vir die hoofeiland Singapoer uit 63 kleiner eilande bestaan.

Vertaling:
Engels: Singapore
Nederlands: Singapore

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parade
Volgende onderwerp: Maleisië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:21:32 MGT 2024