Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwalifiserend
kwalifiserend [boodskap #143248] So, 24 September 2023 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwalifiserend
Afbreking: kwa•li•fi•se•rend
Samestelling: kwalifiseer + -end


Byvoeglike naamwoord: kwalifiserend
Attributief: kwalifiserende

Betekenis:
• Wat 'n persoon of span toelaat om te kwalifiseer (in aanmerking te kom).

Gebruik:
• Jy moet 'n kwalifiserende eksamen slaag om 'n geoktrooieerde rekenmeesters te word.
• Die Wally Hayward-maraton is 'n kwalifiserende wedloop vir die Comrades.

Vertaling:
Engels: qualifying
Nederlands: kwalificerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kwalifiseer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: staatsbesoek
Volgende onderwerp: parade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:47:54 MGT 2024