Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herbegrawe
herbegrawe [boodskap #143244] So, 24 September 2023 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herbegrawe
Afbreking: her•be•gra•we
Samestelling: her + begrawe


Werkwoord: herbegrawe
Verlede tyd: het herbegrawe

Betekenis:
• Om weer te begrawe.

Gebruik:
• Gerrit Maritz is in 1895 by die Bloukransmonument herbegrawe.

Vertaling:
Engels: to rebury
Nederlands: herbegraven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvlam
Volgende onderwerp: kanaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:24:03 MGT 2024