Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woongebied
woongebied [boodskap #143241] Sa, 23 September 2023 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woongebied
Afbreking: woon•ge•bied
Samestelling: woon + gebied


Selfstandige naamwoord: woongebied
Meervoud: woongebiede
Verkleinwoord: woongebiedjie
Meervoud van verkleining: woongebiedjies

Betekenis:
• 'n Opgeboude gebied waar mense woon.

Gebruik:
• Die munisipaliteit is besig om water en krag na die woongebied aan te lê.

Sinoniem:
• buurt
• woonarea
• woonbuurt
• verblyfplek
• voorstad

Vertaling:
Engels: residential area
Nederlands: woongebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: operasioneel
Volgende onderwerp: instandhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:00:44 MGT 2024