Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » operasioneel
operasioneel [boodskap #143240] Sa, 23 September 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
operasioneel
Afbreking: o•pe•ra•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: operasioneel
Vergrotende trap: operasioneler
Oortreffende trap: operasioneelste
Attributief: operasionele

Betekenis:
• Wat werkend is, of gereed is om gebruik te word.
• Met betrekking tot die werksaamhede.

Gebruik:
• Slegs een van die lugmag se vyf vegvliegtuie is operasioneel.
• Die maatskappy sal sy operasionele verslag en finansiële state tydens die vergadering voorgelê.

Sinoniem:
• funksioneel
• gebruiksklaar
• operatief
• werkend

Antoniem:
• nie-operasioneel

Vertaling:
Engels: operational
Nederlands: operationeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewens
Volgende onderwerp: woongebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:42:06 MGT 2024