Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versag
versag [boodskap #143238] Sa, 23 September 2023 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versag
Afbreking: ver•sag
Samestelling: ver- + sag


Werkwoord: versag
Verlede tyd: het versag

Betekenis:
• Om sagter te maak.
• Om minder ernstig te maak.

Gebruik:
• Smeer 'n roompie aan om die vel te versag.
• Die veroordeelde man se vonnis is versag.

Sinoniem:
• bedaar
• demp
• temper
• verdof
• verlig
• verslap

Antoniem:
• verhard

Afgelei:
• versagtend
• versagter
• versagting

Vertaling:
Engels: to soften
Nederlands: verzachten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wateronderbreking
Volgende onderwerp: toewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:29:12 MGT 2024