Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wateronderbreking
wateronderbreking [boodskap #143237] Sa, 23 September 2023 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wateronderbreking
Afbreking: wa•ter•on•der•bre•king
Samestelling: water + onderbreking


Selfstandige naamwoord: wateronderbreking
Meervoud: wateronderbrekings

Betekenis:
• 'n Onderbreking in die lewering van water.

Gebruik:
• Weens instandhouding kan inwoners môre wateronderbrekings ondervind.

Vertaling:
Engels: water outage
Nederlands: waterstoring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watertekort
Volgende onderwerp: versag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:42:44 MGT 2024