Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watertoevoer
watertoevoer [boodskap #143235] Sa, 23 September 2023 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watertoevoer
Afbreking: wa•ter•toe•voer
Samestelling: water + toevoer


Selfstandige naamwoord: watertoevoer
Meervoud: watertoevoere

Betekenis:
• Die verskaffing van water.

Gebruik:
• Die watertoevoer na die woongebied is herstel.

Sinoniem:
• watervoorsiening

Vertaling:
Engels: water supply
Nederlands: watertoevoer, watervoorziening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrystelling
Volgende onderwerp: watertekort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:31:59 MGT 2024