Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ambulansdiens
ambulansdiens [boodskap #143229] Vr, 22 September 2023 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ambulansdiens
Afbreking: am•bu•lans•diens
Samestelling: ambulans + diens


Selfstandige naamwoord: ambulansdiens
Meervoud: ambulansdienste

Betekenis:
• 'n Organisasie wat siek en beseerde mense per ambulans vervoer.

Gebruik:
Ambulansdienste is na die ongelukstoneel ontbied.

Vertaling:
Engels: ambulance service
Nederlands: ambulancedienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versmorend
Volgende onderwerp: statutêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 20:10:39 MGT 2024