Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prag
prag [boodskap #143226] Vr, 22 September 2023 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prag
Afbreking: prag


Selfstandige naamwoord: prag
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat mooi en indrukwekkend is.

Gebruik:
• Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. [Matteus 6:29]

Spreekwoord:
Prag en praal. ['n Groot vertoon van rykdom.]

Sinoniem:
• aanloklikheid
• bekoring
• elegansie
• glans
• heerlikheid
• luister
• majesteit
• mooiheid
• skoonheid
• verruklikheid

Hiponiem:
• blommeprag
• juweelprag
• juweleprag
• klereprag
• kleureprag
• natuurprag
• sterreprag

Afgelei:
• prag-en-praalwet
• pragbandeksemplaar
• pragdrie
• pragliewend
• pragkêrel
• pragmeisie
• pragstuk
• pragtig
• praguitgawe
• pragvertoning
• pragwerk

Vertaling:
Engels: beauty, splendour, pomp
Nederlands: pracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingryping
Volgende onderwerp: ongebreideld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:57:10 MGT 2024