Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onveranderd
onveranderd [boodskap #143215] Do, 21 September 2023 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onveranderd
Afbreking: on•ver•an•derd
Samestelling: on- + verander + -d


Byvoeglike naamwoord: onveranderd
Attributief: onveranderde
Partitief: onveranderds

Betekenis:
• Wat dieselfde is en nie verander het nie.

Gebruik:
• Die Reserwebank het die rentekoers onveranderd op 8,25% gehou.

Sinoniem:
• ongewysig
• onveranderlik

Antoniem:
• veranderlik

Vertaling:
Engels: unchanged, unaltered
Nederlands: onveranderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meebring
Volgende onderwerp: agtereenvolgend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:09:36 MGT 2024