Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiervoor
hiervoor [boodskap #143212] Do, 21 September 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiervoor
Afbreking: hier•voor
Samestelling: hier + voor


Bywoord: hiervoor

Betekenis:
• Vir (Nederlands: voor) dit wat genoem is.
• Voor dit wat genoem is (voor in posisie).

Gebruik:
• Ek betaal nie R100 hiervoor nie!
• Draai links hiervoor.

Antoniem:
• hieragter

Vertaling:
Engels: for this; in front
Nederlands: hiervoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senuwee
Volgende onderwerp: kwesbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:55:25 MGT 2024