Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senuweestelsel
senuweestelsel [boodskap #143205] Wo, 20 September 2023 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die senustelsel.
Die senustelsel.
senuweestelsel
Afbreking: se•nu•wee•stel•sel
Samestelling: senuwee + stelsel


Selfstandige naamwoord: senuweestelsel
Meervoud: senuweestelsels

Betekenis:
• Al die senuwees van die liggaam, insluitende die brein en rugmurg, wat die liggaamsfunksies koördineer en siene oordra.

Gebruik:
• Gewerwelde diere het 'n sentrale senuweestelsel (die brein en rugmurg) en 'n perifere senuweestelsel (kabelagtige bondels aksons, of senuvesels deur die res van die liggaam).

Wisselvorm:
• senustelsel

Vertaling:
Engels: nervous system
Nederlands: zenuwstelsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlaging
Volgende onderwerp: frokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:13:33 MGT 2024