Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parkeerarea
parkeerarea [boodskap #143202] Di, 19 September 2023 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parkeerarea
Afbreking: par•keer•a•re•a
Samestelling: parkeer + area


Selfstandige naamwoord: parkeerarea
Meervoud: parkeerareas
Verkleinwoord: parkeerareatjie
Meervoud van verkleining: parkeerareatjies

Betekenis:
• 'n Uitgemerkte area waar motors kan parkeer.

Gebruik:
• Hy parkeer op die 'parkeerarea voor die skool.

Sinoniem:
• parkeerplek
• parkeergebied
• parkeergrond
• parkeerterrein

Vertaling:
Engels: parking area, parking lot, car park
Nederlands: parkeerplaats, parkeerterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fratsgolf
Volgende onderwerp: monetêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:39:27 MGT 2024