Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir die wat nog nie weet nie.
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1429] Do, 24 Julie 2003 20:58 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Jul 2003 20:44:58 +0200, Andries Kriel
wrote:

>
> Die kanker is vroeg genoeg ondek. As alles goed gaan, en ek glo dit sal,
> hoef sy nie bestraaling te kry nie. Sy gaan dan ook 'n week in die
> hospitaal bly vir observasie.

Sy is vreeslik gelukkig, en ek loof die Koning saam met jou daarvoor.
My skoonsuster is dieselfde tyd as jou ma met kanker gediagnoseer.
Sy is net gesê dat dit 'n gewas op haar brein is. Sy is reeds begrawe.

Speedy
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1430 is 'n antwoord op boodskap #1429] Do, 24 Julie 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Jul 2003 20:47:20 +0200, Andries Kriel
wrote:

> Andries Kriel wrote:
>
>> Ek gaan ook Maandag vir aanleg toetse by die universiteit. My plan is om
>> deur die pos te studeer terwyl ek werk, en dan eendag my eie ding te doen.
>>
>
> Jammer, sodat ek tot groter aanwins kan wees vir Speedy se maatskappy.
>
>> groete aan almal.


Dìt is hoe dit werk, Andries:-) Ambisie is die ding!
Die pad lê oop vir jou. (Die N1 N2 & N3)

Speedy
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1432 is 'n antwoord op boodskap #1429] Do, 24 Julie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Jul 2003 23:03:52 +0200, Andries Kriel
wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>
>> Dìt is hoe dit werk, Andries:-) Ambisie is die ding!
>> Die pad lê oop vir jou. (Die N1 N2 & N3)
>>
>> Speedy
>
> ..en die pad tussen Verkeerdevlei en Brandfort?? En die grondpad tussen
> Clocoan en Gumtree??


En ons voorraad met John Deere sportmodelle aanvul?
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1434 is 'n antwoord op boodskap #1429] Do, 24 Julie 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Jul 2003 23:24:30 +0200, Andries Kriel
wrote:


>
> Ons kan op baie plekke inkom...ek kan by servers inhack met linux en
> passwords steel...maar hou dit tussen ons...

Daar's nie 'n kans dat enigiemand by my sal hoor
dat jy by die servers wil inhack en passwords
steel nie.

Speedy
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1442 is 'n antwoord op boodskap #1434] Vr, 25 Julie 2003 02:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
> On Fri, 25 Jul 2003 23:24:30 +0200, Andries Kriel
> wrote:
>
>
>>
>> Ons kan op baie plekke inkom...ek kan by servers inhack met linux en
>> passwords steel...maar hou dit tussen ons...
>
> Daar's nie 'n kans dat enigiemand by my sal hoor
> dat jy by die servers wil inhack en passwords
> steel nie.
>
> Speedy


Of by my nie. Want dan raak Andries weer vir weke weg en moet Katryn
en ek wyd en suid salie verkoop om sy regsonkostes te dek, terwyl
Speedy nie kan werk nie omdat hy voltyds onder die brug moet wegkruip.


Kaatjie Kekkelbek.
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1457 is 'n antwoord op boodskap #1430] Vr, 25 Julie 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:


> Dìt is hoe dit werk, Andries:-) Ambisie is die ding!
> Die pad lê oop vir jou. (Die N1 N2 & N3)
>
> Speedy

..en die pad tussen Verkeerdevlei en Brandfort?? En die grondpad tussen
Clocoan en Gumtree??
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1460 is 'n antwoord op boodskap #1432] Vr, 25 Julie 2003 21:24 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> On Fri, 25 Jul 2003 23:03:52 +0200, Andries Kriel
> wrote:
>
>> Speedy Gonzales wrote:
>>
>>
>>> Dìt is hoe dit werk, Andries:-) Ambisie is die ding!
>>> Die pad lê oop vir jou. (Die N1 N2 & N3)
>>>
>>> Speedy
>>
>> ..en die pad tussen Verkeerdevlei en Brandfort?? En die grondpad tussen
>> Clocoan en Gumtree??
>
>
> En ons voorraad met John Deere sportmodelle aanvul?

Ons kan op baie plekke inkom...ek kan by servers inhack met linux en
passwords steel...maar hou dit tussen ons...
Vorige onderwerp: Ping>Speedy Conzales.
Volgende onderwerp: Koffie kapitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:34:26 MGT 2024