Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samespreking
samespreking [boodskap #143198] Di, 19 September 2023 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samespreking
Afbreking: sa•me•spre•king
Samestelling: same + spreking


Selfstandige naamwoord: samespreking
Meervoud: samesprekinge, samesprekings

Betekenis:
• 'n Ernstige gesprek tussen twee of meer mense of groepe.

Gebruik:
• In 1942 het Churchill vir Smuts na samesprekings in Kaïro genooi om die verloop van die oorlog in Afrika te bespreek.

Sinoniem:
• beraad
• beraadslaging
• indaba
• konferensie
• konsultasie
• onderhandelinge
• raadpleging
• vergadering

Hiponiem:
• vredesamespreking

Vertaling:
Engels: conversation, discussion, meeting
Nederlands: samensprekeng

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarby
Volgende onderwerp: onderskeie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:19:08 MGT 2024