Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skadevergoeding
skadevergoeding [boodskap #143196] Di, 19 September 2023 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skadevergoeding
Afbreking: ska•de•ver•goe•ding
Samestelling: skade + vergoeding


Selfstandige naamwoord: skadevergoeding
Meervoud: skadevergoedinge, skadevergoedings

Betekenis:
• Die bedrag wat betaal word om iemand te vergoed vir die skade wat hy/sy gely het.

Gebruik:
• Die Zimbabwiese boere het miljarde in skadevergoeding van die Suid-Afrikaanse regering geëis.

Sinoniem:
• kompensasie
• restitusie
• terugbetaling
• vergoeding

Afgelei:
• skadevergoedingseis
• skadevergoedingsreg

Vertaling:
Engels: indemnification, compensation, damages
Nederlands: schadevergoeding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woed
Volgende onderwerp: waarby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:40:41 MGT 2024