Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woed
woed [boodskap #143195] Ma, 18 September 2023 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woed
Afbreking: woed


Werkwoord: woed
Verlede tyd: het gewoed

Betekenis:
• Om vernietigend voort te beweeg.
• (figuurlik) Om te raas en tekere te gaan.

Gebruik:
• Nero was nie in Rome toe die brand, wat ses dae lank sou woed, uitgebreek het nie.
• 'n Hewige debat oor die vraagstuk het in die media gewoed.

Sinoniem:
• raas
• tier

Afgelei:
• uitwoed
• verwoed
• woede
• woedend

Vertaling:
Engels: to rage, be in a fury
Nederlands: woeden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugtrek
Volgende onderwerp: skadevergoeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:28:08 MGT 2024