Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugtrek
terugtrek [boodskap #143194] Ma, 18 September 2023 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugtrek
Afbreking: terug•trek
Samestelling: terug + trek


Werkwoord: trek terug, terugtrek
Verlede tyd: het teruggetrek

Betekenis:
• Om agteruit te beweeg; wegtrek, retireer.
• Om te herroep; aflas, kanselleer.
• Om nie deel te neem nie; van die wêreld onttrek.

Gebruik:
• 'n Jagluiperd se kloue kan nie heeltemal terugtrek nie.
• Die aanklag is teruggetrek.
• Ná die voorval trek die seun in homself terug en het hy skaam se stil geword.

Afgelei:
• terugtrekking
• terugtrekspier
• terugtrekveer

Vertaling:
Engels: to withdraw, retreat, retract
Nederlands: terugtrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toekyk
Volgende onderwerp: woed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:03:44 MGT 2024