Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dubbelpad
dubbelpad [boodskap #143190] Ma, 18 September 2023 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dubbelpad met drie lane in beide rigtings.
'n Dubbelpad met drie lane in beide rigtings.
dubbelpad
Afbreking: dub•bel•pad
Samestelling: dubbel + pad


Selfstandige naamwoord: dubbelpad
Meervoud: dubbelpaaie
Verkleinwoord: dubbelpaadjie
Meervoud van verkleining: dubbelpaadjie

Betekenis:
• 'n Pad met afsonderlike bane vir verkeer in elke rigting.

Gebruik:
• Die pad sal in 'n dubbelpad omskep word.

Antoniem:
• enkelpad

Vertaling:
Engels: double road, dual carriageway
Nederlands: dubbele weg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuisgaan
Volgende onderwerp: ramptoestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:36:48 MGT 2024