Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuisgaan
tuisgaan [boodskap #143189] Ma, 18 September 2023 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuisgaan
Afbreking: tuis•gaan
Samestelling: tuis + gaan


Werkwoord: gaan tuis, tuisgaan
Verlede tyd: het tuisgegaan

Betekenis:
• Om êrens (weg van jou eie huis) oor te bly.

Gebruik:
• Die hotel se diens is swak, ons sal nie weer hier tuisgaan nie.

Sinoniem:
• inwoon
• loseer
• oorbly
• oorslaap

Vertaling:
Engels: to stay, lodge, be accommodated
Nederlands: overblijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beril
Volgende onderwerp: dubbelpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:32:07 MGT 2024