Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodsituasie
noodsituasie [boodskap #143187] So, 17 September 2023 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodsituasie
Afbreking: nood•si•tu•a•sie
Samestelling: nood + situasie


Selfstandige naamwoord: noodsituasie
Meervoud: noodsituasies

Betekenis:
• 'n Toestand van nood. 'n Situasie waartydens groot gevaar dreig.

Gebruik:
• Gebeurlikheidsplanne moet gereld ingeoefen word sodat almal weet hoe om tydens 'n noodsituasie op te tree.
• Weens die noodsituasie het die regering 'n noodtoestand afgekondig.

Sinoniem:
• krisis
• penarie

Vertaling:
Engels: emergency situation
Nederlands: noodsituatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasbewoner
Volgende onderwerp: beril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:22:23 MGT 2024