Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasbewoner
plaasbewoner [boodskap #143186] So, 17 September 2023 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasbewoner
Afbreking: plaas•be•wo•ner
Samestelling: plaas + bewoner


Selfstandige naamwoord: plaasbewoner
Meervoud: plaasbewoners

Betekenis:
• Iemand wat op 'n plaas bly.

Gebruik:
Plaasbewoners is altyd verbaas as die aanvallers alles van hulle doen en late weet.

Sinoniem:
• plaasjapie

Vertaling:
Engels: farm dweller, farm resident
Nederlands: bewoner van een boerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorverf
Volgende onderwerp: noodsituasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:36:02 MGT 2024