Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorverf
oorverf [boodskap #143185] So, 17 September 2023 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorverf
Afbreking: oor•verf
Samestelling: oor + verf


Werkwoord: verf oor, oorverf
Verlede tyd: het oorgeverf

Betekenis:
• Om weer (bo-oor) te verf.

Gebruik:
• Die slaggate is herstel en die padmerkers is oorgeverf.

Vertaling:
Engels: to paint over, repaint
Nederlands: overschilderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreef
Volgende onderwerp: plaasbewoner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:59:19 MGT 2024