Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karsinogenies
karsinogenies [boodskap #143178] So, 17 September 2023 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karsinogenies
Afbreking: kar•si•no•ge•nies


Byvoeglike naamwoord: karsinogenies
Attributief: karsinogeniese

Betekenis:
• Wat kanker veroorsaak.

Gebruik:
• Die Wêreldgesondheidsorganisasie het verwerkte vleis as karsinogenies vir mense geklassifiseer.

Sinoniem:
• kankerwekkend
• kankerverwekkend

Vertaling:
Engels: carcinogenic
Nederlands: carcinogeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfoonbestraling
Volgende onderwerp: waterdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:46:05 MGT 2024